Lamkofta met blomkool
’n Maklike resep vir ’n onvergeetlike aandete. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 30 min. Frikkadelle 2 knoffelhuisies 3 cm-stuk vars gemmer 1 groen brandrissie 1 ui 60 ml (¼ k) droë...
View ArticleHerderspastei
Hier is ’n maklike, vinnige resep vir ’n weeksaandete. Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 25 min. 30 ml (2 e) botter 500 g beesmaalvleis 1 ui, gekap 1 x 400 g-blik sousbone in...
View ArticleGroen splitertjie-gereg
’n Heerlike maar eenvoudige gereg vir ’n weeksaand Genoeg vir 6 mense Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 1 uur 300 g droë groen splitertjies, afgespoel 1 ui, gekap 1 wortel, gekap 2 aartappels, in blokkies...
View ArticleVarktjops en aartappel in ’n pan
Moenie elke pot in jou kombuis gebruik nie; slegs ’n oondpan is nodig vir dié smullekker gereg. Genoeg vir: 4-6 Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 30 min. 45 ml (3 e) olyfolie 6 varktjops 700 g...
View ArticleVarktjops in suurroomsous
’n Vinnige ete om op ’n weekaand aanmekaar te slaan. Genoeg vir 4 Berei: 10 min. Gaarmaak: 30 min. 30 ml (2 e) olie 4 varktjops 2 uie, gekap 250 ml (1 k) beesvleisaftreksel 2,5 ml (½ t) swartpeper 80...
View ArticleHoender en broccoli-pasta
Dié maaltyd is gesond én smullekker. Genoeg vir 4 tot 6 Berei: 10 min. Gaarmaak: 20 min. 300 g broccoliblommetjies 250 g skulppasta hand vol koljander 2 knoffelhuisies 60 ml (¼ k) olyfolie 10 ml (2 t)...
View ArticleKekerertjie-burger
Jou vegetariese vriende sal dol wees hieroor. Genoeg vir 4 Berei: 10 min. Gaarmaak: 8 min. 30 ml (2 e) olie 1 ui, grof gekap 2 knoffelhuisies, dun gesny 5 ml (1 t) fyn komyn 5 ml (1 t) fyn koljander...
View ArticleRomerige heuningmosterdhoender met spekvleis
Dié romerige, soet mosterdsous is eenvoudig volmaak in hierdie hoendergereg. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 25 min. 80 ml (⅓ k) heuning 45 ml (3 e) heelkorrelmosterd 4 knoffelhuisies,...
View ArticleDik, bros pizza
Dis nie nodig om pizza te bestel nie. Bly by die huis en maak die beste pizza. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 15 min. Staantyd: 2 uur Gaarmaak: 30 min. Kors 750 ml (3 k) meel 125 ml (½ k) polenta 5 ml...
View ArticleGerolde vleisbrood met tong, feta en spinasie
Berei vanaand vir die gesin ’n stylvolle ete voor. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 1 uur 15 min. 1 kg maer beesmaalvleis 3 knoffelhuisies, fyn gedruk ’n hand vol pietersielie, gekap 2...
View Article