Banting-braaihoender en pampoen met lensies
’n Fieterjasielose maaltyd wat heerlik en vulllend is. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 20 min Gaarmaak: 35 min 6 hoenderstukke ½ pampoen, in wîe gesny 1 kop knoffel, horisontaal gehalveer 3 takkies...
View ArticleMari-Louis kook saam met Ishay Govender
Daar is hope kos-bloggers, maar baie min wat volgens my werklik saak maak. Ishay Govender is een van hulle. Party dae kan mens maar net in wonder staan dat mense wat jy bewonder ook dink jy is ok. So...
View ArticleMaak Vyf
Hierdie week is dit sò lekker om nog `n koskenner , Heleen Meyer, van my Jan van Riebeeck/ Huppelland ` familie` se boek te bespreek. Dié koskenner, Heleen Meyer. Ons kinders se stadskool is gepak met...
View ArticleTikka-beesvleisburgers
Gee vir ’n verandering jou burgers ’n bietjie skop met kerrie. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 min Gaarmaak: 20 min 500g beesmaalvleis 45 ml (3 e) tikka-kerriepasta 30 ml (2 e) gekapte vars koljander...
View ArticleBanting-hoenderbredie met tamaties en olywe
Sny koolhidrate uit met hierdie heerlik sappige hoendergereg met groenbone as bykos. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 30 min. 8 hoenderboudjies olyfolie 8 knoffelhuisies, ongeskil skil...
View ArticlePangebraaide vark met romerige aartappelslaai
Varkfilet is ’n sagte snit wat binne ’n paar minute gaar is. Die braaimarinade vul die vleis volmaak aan Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Marineer: 10 min. Gaarmaak: 20 min. 250 ml (1 k)...
View ArticleGroente-bolognese
Die fyn gekapte sampioene in hierdie vegetariese gereg gee die heilsame smaak wat maalvleis gewoonlik sou gee Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 20 min. 15 ml (1 e) olyfolie 4 sprietuie,...
View ArticleBanting-hoender toegedraai in spekvleis met avokado-en-groenboonslaai
Probeer jy koolhidrate uitsny? Dan moet jy hierdie heerlike, maklike en vinnige hoender toegedraai in spekvleis en groenteslaai op die proef stel Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 20 min....
View ArticleSchnitzel met mosterd-ertjie-aartappelslaai
Berei ’n smaaklike gesinsmaal met hierdie laevet-schnitzelresep Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 35 min. 600 g aartappels, gewas 200 g bevrore ertjies 80 ml (⅓ k) olyfolie 1 rooi-ui, in...
View ArticleBanting korslose vark-en-groente-quiche
Wie sê gesond moet vervelig wees? Hierdie korslose quiche propvol voedsame bestanddele is heerlik. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 35 min. 1 broccoli, in blommetjies gesny 1 blomkool,...
View ArticleHeilsame visburgers
Visfilette met ’n bedekking van volkoringbroodkrummels op rolletjies met vars slaai en ’n tartarsous van jogurt pleks van mayonnaise. Mmm. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 15 min....
View ArticleVark met soet-suur sous in die mikrogolf
’n Wonderlike manier om oorskietvark voor te sit. Maak ’n vinnige sous in die mikrogolf, roer die vleis in en jy het binne minute ’n maaltyd. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 2 min. 30...
View ArticleBanting-sampioen-hoenderburger
Sny die koolhidrate uit jou hoenderburger deur sampioene pleks van rolletjies te gebruik en bedek dit met spekrepe. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 15 min. Marineer: 30 min. 6...
View ArticleSnoek-carbonara
’n Maklike maar elegante weergawe van ’n klassieke pastagereg. Die snoek gee dit ’n heerlike, rokerige geur. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 15 min. 320 g penne 130 g effens gerookte...
View ArticleBanting-frikkadelle met fyn blomkool
’n Heerlike weekdag-aandete met ’n mosterd-en-spekvleissous wat die fyn blomkool volmaak aanvul. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Verkoel: 20 min. Gaarmaak: 30 min. 400 g varkworsies 6...
View ArticleVis-breyani
’n Heerlik geurige maaltyd. Jy kan die stokvis vervang met enige vis van jou keuse. Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 25 min. 500 ml (2 k) basmatirys 5 ml (1 t) sout 30 ml (2 e) olie 2...
View ArticleSampioen-en-bone-bruschetta
Benut die vele soorte sampioene wat in die winkel te kry is met hierdie wonderlik aardse aandete. Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 10 min. 60 ml (¼ k) olyfolie 30 g botter 400 g...
View ArticleGebakte aartappelrolle
GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 10 min. Gaarmaaktyd: 40-60 min. AARTAPPELS 6 groot aartappels, skoongeskrop sout WORS 6 varkworsies VIR VOORSIT 125 ml (½ k) suurroom 45 ml (3 e) gekapte grasuie of...
View ArticleBanting-resep: Mediterreense tamatiegebak
’n Wonderlike Banting-resep van geroosterde hoender met groente. Voeg soetmielies by die resep, as jy wil. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 45 min. 4-6 hoenderporsies sout en vars...
View ArticleGeroosterde varklies
Hierdie sappige, bros varkgereg is maklik en sorg vir opwinding om die etenstafel. Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 2 uur 10 min. Genoeg vir 6 mense 1 kg varklies sout en peper ’n klein hand vol vars...
View Article