Harissa-hoender met murgpampoentjiekonfyt
Geniet hierdie bedekte Noord-Afrika hoender saam met die heerlike konfyt. Bereiding: 10 min. Verkoel: 30 min. Gaarmaak: 30 min. Genoeg vir 6 mense 60 ml (¼ k) olyfolie 30 ml (2 e) suurlemoensap 30 ml...
View ArticleGeroosterde botterskorsie met beesvleis
Hierdie is ’n wonderlik ekonomiese en “lui” maaltyd om te berei. Kap net en rooster tot sag. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 2 uur 25 min. 6 beesvleisskenkels 2 knoffelhuisies 60 ml (¼...
View ArticlePaprika-en-mango-plathoender
Die speseryagtige mangosous sal jou somerbraai ’n tropiese smaak gee. Genoeg vir 4-6 Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 50 min. 3 mango’s, gekap 2 takkies vars roosmaryn ’n klein hand vol vars grasuie 30 ml...
View ArticleBanting-resep: Eiervrugbote met stadig gekookte beesvleis
Die geur van die beesvleisvulsel is hemels. Geniet hierdie Banting-resep saam met vriende of familie. Genoeg vir 2-4 Bereiding: 15 min. Gaarmaak: Sowat 2,5 uur Vulsel 30 ml (2 e) olyfolie 500 g...
View ArticleBolognaise pasta
Hierdie maklike pastagereg sal al die vleiseters aan tafel tevrede stel. Genoeg vir 4-6 Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 25 min. 30 ml (2 e) olie 1 ui, gekap 4 knoffelhuisies, fyn gekap 250 g sampioene,...
View ArticleGespeseryde ribbetjies in oestersous
Hierdie tuisgemaakte ribbe sal enige wegneemribbe loshande klop. Die resep kan jou gunsteling word vir kuiergeleenthede. GENOEG VIR 4 Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 55 min. 1,2 kg varkribbetjies gaar rys...
View ArticleVegetariese bobotie
Hierdie tradisionele soet-suur-gereg hoef nie met vleis gemaak te word nie. GENOEG VIR 6 Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 60 min. 15 g botter 15 ml (1 e) olyfolie 1 ui, fyn gekap 15 ml (1 e) matige...
View ArticleLamsbreyani
Leer maak breyani met hierdie basiese resep. Jy kan dit dan aanpas deur nuwe speserye soos wonderpeper en naeltjies by te voeg. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 1 uur 35 min. 3 uie,...
View ArticleFrikkadel-spaghetti
Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 30 min. 15 ml (1 e) olie 1 ui, gekap 2 knoffelhuisies, fyngedruk 300 g spinasie, stronke verwyder en fyn gekap 300 g boerewors, uit die derm gedruk PASTA 250 g spaghetti of...
View ArticleVark in soutige panbrood
Geniet hierdie maklike panbrood vir aandete. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 15 min. Marineer: 30 min. Gaarmaak: 20 min. Marinade 7 cm-stuk vars gemmer, gerasper 45 ml (3 e) ryswynasyn 15 ml (1 e)...
View ArticleBeesvleis-en-druiwe-koftas
As jy op soek is na ’n interessante vinnige aandete, dan is druiwe bedek met maalvleis net die maaltyd vir jou! Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 10 min. 500 g beesmaalvleis 5 ml (1 t)...
View ArticleStadig gekookte beesvleis met poetoepap
Voedsame trooskos vir almal. Genoeg vir 6 Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 2 uur 10 min. 80 ml (⅓ k) olie 1 kg roosterbeesvleis 2 uie, gekap 5 knoffelhuisies, gekap sap van 1 suurlemoen 2 x 400 g heel...
View ArticleBone-en-groente-pot
’n Wenner vir enige weer – ’n gesonde potgereg propvol geurige groente. Genoeg vir 6 Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 30 min. 15 ml (1 e) olie 2 uie, gekap 4 knoffelhuisies, fyngedruk 1 rooi brandrissie,...
View ArticleStadig gekookte vark met aartappels
Druk dit in die oond, sit agteroor en geniet die aromas wat deur die kombuis sweef. Genoeg vir 6 Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 3 uur Vark 1 kg varkbraaistuk 2 uie, grof gekap 400 g gekapte tamaties 5 ml...
View ArticleLewer-tortilla-gebak
Omskep eenvoudige hoenderlewer in ’n eiesoortige, heerlike maaltyd. Genoeg vir 6 Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 30 min. 1 ui, fyn gekap 30 ml (2 e) olie 2 knoffelhuisies, fyngedruk 5 ml (1 t)...
View ArticleBlomkool- en kaasdis in ‘n kits
Wil jy vanaand koolhidrate vermy? Geniet blomkool en kaas pleks van macaroni. Genoeg vir 4-6 Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 30 min. 2 koppe blomkool, in blommetjies verdeel 30 ml (2 e) botter 250 g...
View ArticleLamskerrie
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 1½ uur 20 ml (4 t) olie 1 steranys 2 lourierblare, in stukkies gebreek 2 kaneelstokkies 1 ui, fyngekap 1 tamatie, in blokkies gesny 2 kerrieblare 15...
View ArticleEiervruggebak
Dit is ’n heerlike vegetariese gereg. Jy kan dit ook saam met korserige brood geniet vir ’n heilsamer maaltyd. Genoeg vir 4 Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 50 min. 125 ml (½ k) olyfolie 1 ui, fyn gekap 2...
View ArticleBiefroerbraai met noedels
Geniet hierdie kitsmaaltyd vir aandete. Genoeg vir 4 Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 5 min. 8 cm vars gemmer, fyn gekap 3 knoffelhuisies, fyn gekap 45 ml (3 e) sojasous 30 ml (2 e) moutasyn 400 g biefrepe...
View ArticleMaklike tuna-en-rys-maaltyd
Moenie ure bestee aan aandete maak nie. Skep dit net in lae in ’n bakskottel en wag dat dit goudkleurig raak en die geure meng. Genoeg vir 4-6 Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 35 min. 20 ml (4 t) olie 1...
View Article